#Farmattacks

#Farmmurders

Suid-Afrikaanse boere word daagliks deur plaasaanvalle bedreig. Hoewel die nuutste syfers, soos elke jaar, skokkend is, weier die regering steeds om plaasaanvalle en -moorde as prioriteitsmisdade te hanteer. AfriForum skep egter hoop deur veiligheidstrukture te skep om die veiligheid van mense op plase te verbeter. Dié burgerregte-organisasie se nuutste statistieke wys ook dat plaasaanvalle toeneem, maar plaasmoorde afneem, wat daarop dui dat plaasgemeenskappe besig is om meer weerbaar te word. AfriForum het verder omvattende bewusmakings-, veiligheids-, voorkomings- en ondersteuningsveldtogte op plaaslike, nasionale en internasionale vlak van stapel gestuur.

Plaasmoorde


Ope brief vanaf Kallie Kriel

Beste vriende, OPROEP OM BY BUURTWAGTE IN TE SKAKEL Ons almal is met reg woedend en ontsteld oor die wrede moorde op boere terwyl die regering skynbaar niks daaraan doen nie. Dié plaasaanvalle hou nou al jare aan, en vanjaar was daar reeds 341 aanvalle en 70 moorde....

#STOPDIEMOORDE – Tydlyn

AfriForum dryf reeds sedert 2012 ’n veldtog om plaasmoorde te laat prioritiseer. Hoewel die organisasie van mening is dat die probleem nog nie ten volle opgelos is nie, beskou dit die aankondiging as ’n reusesprong in die regte rigting.  Hieronder volg die...

Chris Loubser-video: AfriForum rou saam oor plaasmoorde

Die vlaag wrede plaasaanvalle en nie minder nie as 70 plaasmoorde wat sedert 1 Januarie vanjaar gepleeg is, het die landelike gemeenskap en die meeste landsburgers laat steier. Die vraag op mense se lippe is “wat kan ek doen?” So ook het Chris Loubser, ’n...

Plaas moorde

Plaasmoorde is n onding wat kop uitgesteek het na Suid Afrika “bevry” is en het stelselmatig toegeneem tot die krisis waarin ons boere hulle tans bevind. N groot magdom van die verdruktes skreeu “We want land”. As daar n lands eis ingedien word en toegestaan word en...

Heidelberg-tak hou skietdag en ontvang Krav Maga-opleiding

Die AfriForum-tak in Heidelberg het verlede week ’n skietdag gehou en ook selfverdedigingsopleiding aangebied. Daar was ongeveer 21 deelnemers wat in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. Shalto Schoeman, die tak se veiligheidsvoorsitter, het onlangs as ’n...

Vier plaasmoorde in 48 uur: AfriForum eis Mbalula se ingryping

AfriForum het vandag die dringende ingryping van Fikile Mbalula, polisieminister, geëis nadat vier plaasmoorde in die afgelope 48 uur gepleeg is. Piet en Tilla van Zyl is Sondag naby Immerpan in Limpopo vermoor; Arno Niehaus is Sondag naby Maanhaarrand in Noordwes...

SA boere weeg meer as wat hulle tel

Ons land se boere het dit nie maklik nie. ’n Sameloop van landbou-, omgewings-, politieke en ekonomiese faktore bemoeilik hulle taak om die land se mense te voed en daaruit ’n bestaan te maak. Feitlik almal kla oor hulle – en dit met monde vol kos. Die feit dat hulle...

AfriForum eis aksieplan van Fikile

Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag versoek dat Fikile Mbalula, minister van polisie, dringend ingryp in die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) se beplande landwye staking wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 10111-dienssentrumpersoneel betrek, wat...