Hoofnuus
AfriForum oorhandig eksemplaar van Kill the Boer aan president Cyril Ramaphosa
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n eksemplaar van die boek Kill the Boer per hand by die kantoor van president Cyril Ramaphosa afgelewer, ten einde die kernargumente vir die prioritisering van plaasmoorde onder sy persoonlike aandag te bring. ’n Ope...
ANC-verklaring is nie genoeg om plaasaanvalle te stuit nie
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die feit verwelkom dat die ANC vandag plaasmoorde in ’n mediaverklaring veroordeel het, maar bygevoeg dat verklarings alleen nie genoeg is om die krisis in die praktyk hok te slaan nie. Die organisasie het opnuut ’n beroep op...