AfriForum-takke aan die Oos-Rand staan saam teen plaasmoorde

AfriForum-takke aan die Oos-Rand staan saam teen plaasmoorde

AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf die Pretoria Kunsmuseum na die Uniegebou deelgeneem. Dít volg nadat AfriForum se takke op 21 November 2017 memorandums aan...
Duisende trek op na Uniegebou teen plaasmoorde

Duisende trek op na Uniegebou teen plaasmoorde

AfriForum saam met verskeie burgerlike organisasies en opposisiepartye het vandag aan ’n protesoptog na die Uniegebou deelgeneem om ’n memorandum aan die staatspresident te oorhandig, waarin die prioritisering van plaasmoorde geëis word. Ten spyte van konstante reën...
Live From The Field

Live From The Field

STOP PLAASMOORDE ek stem saam kry die buitelande ANC en Malema is die mense hulle wil nie luister nie jammer om te hoor van plaasboer n mens het nie woorde nie gaan gaan haal buite landers Dan gaan hulle hoor en voel
PlaasMoorde

PlaasMoorde

STOP PLAASMoORDE ASSEBLIEF Die Probleem le by Regering van die dag ons almal was kinders toe se ons ANC is Moordenaars en diewe dis warefeite van die lewe daar is nie Wet en Order nie waar is die DoodStraf Hul neem mense in die en werk word nie behoorlik gedoen nie...
Organisasies staan saam teen plaasmoorde

Organisasies staan saam teen plaasmoorde

Verskeie burgerlike organisasies en opposisiepartye het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Centurion standpunt teen plaasmoorde ingeneem en ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om indringend in te gryp om dié krisis te prioritiseer. Die...