AfriForum gaan Stiglingh-plaasmoord met SAMRK opneem

AfriForum gaan die plaasaanval op die Stiglingh-egpaar in Noordwes met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) opneem en ʼn versoek aan dié kommissie rig om standpunt vir die prioritisering van plaasmoorde in te neem. Die SAMRK het gistermiddag aan AfriForum...

AfriForum wil Menseregtekommissie spreek oor plaasmoorde

AfriForum het vandag ʼn afspraak aangevra met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK), adv. Lawrence Mushwana, om die Kommissie se begrip te verkry vir AfriForum se veldtog teen plaasmoorde. In die skrywe wat aan Mushwana gerig is,...

Verhoor van vermeende plaasmoordenaars begin in Potchefstroom

Twee vermeende plaasmoordenaars, wat ʼn melkboer van Fochville, David Hall, in Februarie 2012 vermoor het, verskyn op Maandag, 8 April in die Potchefstroomse Hooggeregshof. Die burgerregte-organisasie AfriForum wil hê die regering moet weereens oorweeg om plaasaanvalle...