Afriforum: Nasionale studie oor plaasmoorde

Afriforum: Nasionale studie oor plaasmoorde

AfriForum is besig met ’n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit verskeie invalshoeke in om die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ’n komplekse fenomeen dat dit...

Generaal Phiyega kom kuier asseblief op ons plaas

Geagte genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, Ek het oorweeg om ’n ope brief aan u te skryf, maar daarteen besluit omdat ek deesdae ook genoeg daarvan gehad het. Ek gaan sommer met die deur in die huis val en ’n ope uitnodiging aan u rig. U het vandeesweek...

Plaasmoorde “daarom ‘n nasionale krisis”

Een uit elke 40 aggressiewe huisrooftogte loop op moord uit, maar in een uit elke twee plaasaanvalle word iemand vermoor. Dit is waarom plaasaanvalle en moorde as ‘n nasionale krisis bewhou behoort te word, het dr. Johan Burger, senior navorser by die Instituut vir...

AfriForum onderneem reusestudie oor plaasmoorde

AfriForum het ’n navorser aangestel om ’n omvattende studie te doen om antwoorde te vind op die raaisels agter plaasmoorde. Die studie sal meer as 100 gevallestudies regoor Suid-Afrika insluit. AfriForum het ook ’n beroep op die publiek gedoen om die...