2015: Meeste plaasaanvalle in 15 jaar

2015: Meeste plaasaanvalle in 15 jaar

Die burgerregte-organisasie AfriForum en TLU SA het vandag in Centurion aangekondig dat Suid-Afrikaanse boere en plaaswerkers in 2015 die wreedste jaar nóg beleef het, met die meeste aangetekende plaasaanvalle sedert daar in 1990 begin is om aanvalle aan te teken. Die...
AfriForum stel plan bekend om Parys-boere by te staan

AfriForum stel plan bekend om Parys-boere by te staan

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n plan bekendgestel wat ten doel het om die vier boere van Parys, wat daarvan aangekla word dat hulle twee plaasaanvallers vermoor het, in hul hofsaak by te staan. AfriForum het onder meer ’n platform geskep waardeur...
Plaasmoorde styg vir vyfde agtereenvolgende jaar

Plaasmoorde styg vir vyfde agtereenvolgende jaar

Die plaasmoordsyfer het vir die vyfde agtereenvolgende jaar toegeneem. In 2014 is 61 plaasmoorde bevestig, en tot dusver vir 2015 is 62 plaasmoorde reeds aangeteken. In 2014 is 279 plaasaanvalle aangeteken. Vanjaar is 270 plaasaanvalle sover aangemeld en in 56 van dié...