Sterkte, Cyril, maar ek verkies steeds selfstandigheid

Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Dit is eerlikwaar verfrissend om ’n president te hê wat weer versoening verkondig en darem talle sinvolle voorstelle (of altans geluide) oor die ekonomie maak. Die markte – daardie onsigbare...
Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie

Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie

Kallie Kriel – uitvoerende hoof van AfriForum Die Konstitusionele Hof (KH) se onlangse uitspraak waarin AfriForum verlof tot appèl geweier is teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se slegs Engels-taalbeleid, gee ’n aanduiding van hoe diep verstrengel die KH in...
ANC se plan om eiendom te steel plaas Suid-Afrika op Zimbabwe-pad

ANC se plan om eiendom te steel plaas Suid-Afrika op Zimbabwe-pad

Die burgerregtewaghond AfriForum sê die ANC se besluit om Suid-Afrika se grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, kom neer op ’n besluit om diefstal te pleeg en die land op dieselfde vernietigingspad te plaas as wat deur Zimbabwe gevolg is...
Blitsgids teen grondbesetting word bekendgestel

Blitsgids teen grondbesetting word bekendgestel

AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon dat gemeenskappe hul eiendom self moet beskerm en nie op die staat moet staatmaak nie. Dié stelling word...