AfriForum eis pro-aktiewe strategie teen plaasmoorde

AfriForum het vandag gesê dat die afgelope week se gebeure opnuut bevestig het dat plaasmoorde nie deur die normale regsprosesse bekamp moet word nie en dat slegs ʼn gefokusde teenstrategie die krisis volhoubaar sal oplos. Hennie Bentley (73) en Gerrit Myburgh (78) is...

Stop die moorde-veldtog

AfriForum en slagoffers versoek Menseregtekommissie-verhoor oor plaasmoorde AfriForum het op 30 Mei 2013 saam met Elize Perrin, wie se broer in ʼn onlangse plaasaanval vermoor is, ʼn klagtebundel by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien en versoek dat...

‘n Dubbele strategie teen plaasmoorde

Die rug toegekeer “Luister na my wanneer ek hierdie bundel aan jou oorhandig. Ek gee dit nie vir jou omdat ek wit is nie. Ek gee dit vir jou omdat ek ‘n Suid-Afrikaner is en omdat julle ‘n verantwoordelikheid het om alle Suid-Afrikaners te beskerm – dit sluit die...