Africa Check se geloofwaardigheidskrisis

Africa Check se geloofwaardigheidskrisis

Om onakkurate statistiek in die openbaar te gebruik, kan katastrofies wees vir ’n persoon of organisasie se geloofwaardigheid. Ongelukkig is dit duidelik dat almal nie ewe bekommerd daaroor is nie. Dit is juis waarom daar in Suid-Afrika ’n werklike behoefte aan ’n...