Plaasmoorde “daarom ‘n nasionale krisis”

Een uit elke 40 aggressiewe huisrooftogte loop op moord uit, maar in een uit elke twee plaasaanvalle word iemand vermoor. Dit is waarom plaasaanvalle en moorde as ‘n nasionale krisis bewhou behoort te word, het dr. Johan Burger, senior navorser by die Instituut vir...

AfriForum onderneem reusestudie oor plaasmoorde

AfriForum het ’n navorser aangestel om ’n omvattende studie te doen om antwoorde te vind op die raaisels agter plaasmoorde. Die studie sal meer as 100 gevallestudies regoor Suid-Afrika insluit. AfriForum het ook ’n beroep op die publiek gedoen om die...

Polisienalatigheid by plaasmoorde dra by tot die probleem

20 Februarie 2012 het begin as ʼn gewone dag in die lewens van David en Bernadette Hall. Die Halls was besig om beeste op hul plaas, Buffelshoek, naby Fochville te melk. Daar is hulle deur vyf aanvallers oorrompel. Bernadette is vasgebind en met ʼn stomp voorwerp...