AfriForum stel plaasveiligheidsassessering bekend

AfriForum stel plaasveiligheidsassessering bekend

Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag die eerste weergawe van dié organisasie se plaasveiligheidsassessering bekend gestel as hulpmiddel vir mense in landelike gebiede om hul eiendomme te beveilig. Dit volg ná sowat 110 plaasaanvalle en -moorde landwyd sedert...
109 plaasaanvalle in minder as 100 dae van 2018

109 plaasaanvalle in minder as 100 dae van 2018

AfriForum het vandag aangekondig dat daar vanjaar reeds sowat 109 plaasaanvalle en sowat 15 plaasmoorde in Suid-Afrika voorgekom het. “Ons landelike gebiede is in ’n misdaadoorlog vasgevang,” sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van veiligheid. “Hoewel die...