Stop Malema se blaf voor hy kan byt

Julius Malema is ’n spieëlbeeld van die politieke kultuur en aggressiewe ideologie wat die ANC oor die jare geskep het om die land oor te neem. Hy is onbeheerbaar, onverantwoordelik, radikaal, in opstand teen enige gesag, intimideer teenstanders en bedryf populistiese...

Die boer is die plaas

Die hoë verwagtings wat die parlementêre besluit van die ANC en EFF oor konfiskering van grond geskep het, het ’n ruimte geskep vir die politieke opsweping van arm mense om grond onwettig te beset. Die EFF misbruik hierdie verwagtings deur die afvat van grond voor te...

AfriForum en landbouminister beraadslaag oor plaasmoorde

AfriForum vergader môre met die minister van landbou, bosbou en visserye, Senzeni Zokwana om moontlike oplossings vir die plaasmoordkrisis te bespreek. Die vergadering is geskeduleer vir 8:00 en sal by die minister se kantoor in Pretoria plaasvind. Ernst Roets, adjunk...