Ramaphosa moet IMF-waarskuwing oor eiendomsreg ernstig opneem

Ramaphosa moet IMF-waarskuwing oor eiendomsreg ernstig opneem

Die burgerregte-organisasie AfriForum meen dat pres. Cyril Ramaphosa, die regering en die regerende ANC ernstige nabetragting moet doen oor hul beleidsposisies met betrekking tot die onteiening van privaat eiendom, veral in die lig van die waarskuwing wat die...
Dawie Roodt praat by AfriForum se George-tak

Dawie Roodt praat by AfriForum se George-tak

Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op 13 Junie 2018 ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group, in die N.G. Kerk George-Suid se kerksaal aangebied. Die praatjie is deur ongeveer 200 lede van die publiek bygewoon. Dawie Roodt...
Gesamentlike inisiatiewe om plaasmoorde te takel

Gesamentlike inisiatiewe om plaasmoorde te takel

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n opbouende vergadering met die minister van landbou, bosbou en visserye, mnr. Senzeni Zokwana gehad waar moontlike stappe bespreek is wat geneem kan word om die veiligheid van boere en ander Suid-Afrikaners in landelike...