Trane vloei toe boer stapper teen plaasmoorde ontmoet

Trane vloei toe boer stapper teen plaasmoorde ontmoet

’n Emosionele en hartverskeurende toneel het vanmiddag op die plaas Vaalbank, buite Bronkhorstspruit, afgespeel waar Duncan Nyawo, die stapper teen plaasmoorde, sy naamgenoot, dr. Duncan Prinsloo, ontmoet het wat in 2008 die slagoffer van ’n wrede plaasaanval was en...
Vyf redes waarom AfriForum die plaaslys gepubliseer het

Vyf redes waarom AfriForum die plaaslys gepubliseer het

AfriForum het die afgelope naweek ’n lys gepubliseer wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (DLOG) versprei word. Dit bevat ’n lys van 190 eiendomme (daar is 195 op die lys, maar vyf moet van die totaal afgetrek word om dubbele...
Verskeie steun onderwyser se staptog teen plaasmoorde

Verskeie steun onderwyser se staptog teen plaasmoorde

Onverwagse steun en bemoediging het gister op Vryheidsdag vir Duncan Nyawo (37) ingestroom wat in Nelspruit met ’n staptog teen plaasmoorde begin het. Dié studente-onderwyser van die Ngodini Secondary School in Kabokweni, Mpumalanga, hoop om Donderdag by die Uniegebou...