Ma! Pietertjie slaan terug!

Ma! Pietertjie slaan terug!

’n Paar politieke “kommintators” se skreeuende reaksie op AfriForum se Amerikaanse besoek laat mens byna sprakeloos. Die rektor van Wits, prof. Adam Habib, kry hierdie week se prys met sy vergelyking van Kallie Kriel en Ernst Roets met Adolf Hitler en Idi Amin. Habib...