AfriForum versoek toegang tot plaasmoordsyfers

AfriForum het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ’n formele versoek aan die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, gerig om plaasmoordstatistieke van 1990 tot 2015 aan die organisasie te oorhandig. Verder versoek die organisasie dat...
Stapper teen plaasmoorde inspireer duisende

Stapper teen plaasmoorde inspireer duisende

Duncan Nyawo (37), die onderwyser van Mpumalanga wat 350 km van Nelspruit na die Uniegebou in Pretoria gestap het teen plaasmoorde, het ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van pres. Jacob Zuma se kantoor oorhandig, waarin versoek word dat plaasmoorde geprioritiseer...

ONTEIENING SONDER VERGOEDING

Beste AfriForum-ondersteuner ONTEIENING SONDER VERGOEDING Soos jy weet het die parlement onlangs ’n mosie ten gunste van onteiening sonder vergoeding aanvaar. Hierdie was ’n beginselbesluit en die parlement moet nou ondersoek instel oor hoe artikel 25 van die grondwet...